Handgeskrewe Begrafnisbrief.
(Sien heel onder vir verbatum
oorgeskryfde inhoud met name.
Indien enige van die name en
die plekke: Vredefort, Kroonstad - Viljoenskroon vir jou sin maak,
kontak asseblief vir
Marius miskien kan ons nog die families
uitpluis!)



- Rebokslaagte
- Den 22 Meij 1925
-
- Be grafnis lys van den
- Overleden moeder en
vriendin
- Izabela Vredreka Lübbe
gebooren Smit
- In den ouder dom van
50 jaar 10 maand
- en 16 daagen na een
smartlyke lyden
- van 3 daagen rus. Ja
ons zal ---------------------
- met? die gedig my
Vader en my moeder het my verlaat maar die ----- zal my aan
- neem?
-
- Nou volg die dragers
-
- C. Jansen
- C. Lerust???
- O. Lübbe
- C.???
- W. Wessels
- H. Lübbe
- P. Bergh of Burg Of
Bing
- C. Bergh of Burg Of
Bing
- S. Nienaber
- J. Wessels
- S. Vermaak
- F. Hardinger ??
-
- Als roudragers?
-
- P. Lübbe
- J. Lübbe
- C. Lübbe
- Driekie Lübbe
- J. Leroux?
- H. Leroux?
- P. de Bruyn
- C.van Wyk
- w. Leroux?
- J. Klaasen
- Jakobus Klaasen
- L. Jansen
- J. Labuschagnie
- P. du Plessis
- J. Leroux?
- J. Bergh?
- J. Bergh jr?
- J. du Plessis
- G. Joubert
- J. Van Eden
- J. Bronkhorst
- ?. Rademan
- J. Swanepoel
- O. Bergh?
- J. Breedenkamp
- J.de Wet
- J. Coetzee
- G. Koetzer
- B. Grundling
- G. Koetzer jr.
- W. Leroux??
- H. Kemp
- W. Kemp
- H. Kruger.
-