Lockley is 'n fotografiese besigheid wat reeds in die vierde geslag hul besigheid bedryf. Hulle het dekades se fotos geskenk aan die Universiteit Stellenbosch wat besig is dit te vertoon en ook probeer om dit te identifiseer.
Hieronder is fotos van Benade's uit hierdie versameling. Stuur vir my 'n e-pos indien jy enige van die persone kan uitken
Foto-00107 : JM Benade BSc 1927
Foto-02706 : SJ Benade 13-05-1936
Foto-02708 : SJ Benade 13-05-1936 Brassefontein Calvina
Foto-02708a : SJ Benade 13-05-1936 Brassefontein Calvina
Foto-08383 : SG Benade 20-10-1941
Foto-11231 : JM Benade 1929 Sunnyside
Foto-11231b : JM Benade 1929 Sunnyside
Foto-11865 : ME Benade 11-11-1946
Foto-20011 : A Benade 1955 - 1961
Foto-20220 : A Benade 1955 - 1961
Foto-20413 : A Benade 1955 - 1961